Theo Verwey The Founder of NAD Therapy

Profile Photos
Actions
General Info
Full Name
Koos Botha
rate profile
0 votes
Description
KOOS BOTHA het vir die koerant, Die Vaderland gewerk tot Maart 1962, daarna elf jaar vir die SAUK-nuusdiens en toe weer 20 jaar vir Die Transvaler tot April 1993. Sy twee jongste kinders, Daan (25) en Ruth (20) is in Februarie 1993 in 'n padongeluk by Winburg dood. Hy het op 9 Februarie sy kinders gaan uitken op Winburg en in Bloemfontein. In die jare daarna het hy oor hul dood geskryf en sy boek daaroor, Flenters van die Ewigheid, het in Julie 2015 verskyn.
Timeline
All posts
09.03.2019
Koos Botha blog post

Ek het 'n merkwaardige omwenteling beleef toe ek met NAD-terapie begin het ná jarelange sielsverlammende energieloosheid toe ek kragteloos voortgeploeter het in die sloot van major depressie ná die dood van ons twee jongste kinders in hul twintigs op 8 Feb
09.03.2019 840 likes 0 comments 0 comments
Theo Verwey The Founder of NAD Therapy