Theo Verwey The Founder of NAD Therapy

Description

Amelia van Jaarsveld

Vrouekeur 5 Des 2003

Die NAD Terapie-behandeling het Candice, 'n asmallyer, ook bevoordeel. Sy is 'n toppresteerder wat in kuns, ballet en drama uitblink, maar moes soos goud opgepas word. Selfs 'n verkoue kon haar erg benadeel. 

Michale was uitgeput nadat hy in die winter dubbele longontsteking opgedoen het wat in bronchiale asma omgesit het. Weens ystertekorte het hy nie genoeg energie vir sy beroep as rekenaarprogammeerder gehad nie. Na ses maande voel die gesin perdfris. Marie het reeds, sonder om op 'n dieet te gaan, 9kg van haar oortollige gewig afgeskud en al drie geniet die lewe weer voluit.

Theo verduidelik; "Alle menslike aktiwiteite benodig fisieke energie om uitgevoer of onderdruk te word. Dit neem meer fisieke energie om te kan slaap en uitgerus op te staan as wat dit vat om die Comrades-marathon te hardloop.

Theo verduidelik daar bestaan baie wanopvattings oor fisieke energie. Een daarvan is dat 'n hipperaktiewe kind te veel energie het. Word die gemiddelde energieblok van hipperaktiewe kinders met 'n objektiewe bloedtoets gemeet, is dit 75 in plaas van 100+. Oorgewig mense het 'n gemiddelde energieblok van so min soos 63.

Mense met kanker se telling is 55.

Theo beklemtoon dat fisieke energie biochemies gemeet kan word. Die brein beskik oor ongeveer 100 biljoen selle wat elkeen tien maal meer energie as enige ander liggaamsel gebruik.

Prof Krebs het reeds in 1953 die Nobelprys vir sy beskrywing van die energie-metaboliese siklus gewen en dit is ook na hom vernoem, naamlik die Krebs-siklus.

Laai die volledige berig hier regs af 

Photos
Comments
Order by: 
Per page:
 
  • There are no comments yet
Rate
2593 votes
NAD THERAPY
NutriPYN 90 is the new formulation of NAD Therapy all-in-one daily capsule

Files
Suid-Afrika se NAD Terapie geniet wereldwye erkenning vir chroniese siektes

Suid-Afrika se NAD Terapie geniet wereldwye erkenning vir chroniese siektes

28.04.2018
Suid-Afrika se NAD Terapie geniet wereldwye erkenning vir chroniese siektes

Suid-Afrika se NAD Terapie geniet wereldwye erkenning vir chroniese siektes

28.04.2018
Recommend
Theo Verwey The Founder of NAD Therapy